Die Real Brekfis gesels met Christel Smith

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Christel Smith (bekend vir haar vroeëre rol as Tarien in Egoli), wat tans in Los Angeles woon. Hulle huis was een van die eerstes wat tydens die jongste veldbrande afgebrand het.
14 Jan 2025 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min