Spreeklewe Die verlore seun

Loading player...
Ons as gelowiges moet ons verheug wanneer ander verlore is en gevind word.
Lukas 15:11 vertel die verhaal van die verlore seun waar Jesus sy dissipels leer dat elke een wat terug keer na God gered sal word en met ope arms ontvang sal word
22 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min