Die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld

Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Ds Rudie Swanepoel, Prof. Tanya van Wyk en Robert Vosloo gesels oor wat is die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld waarin ons onsself bevind. Mnr. Trump word deur baie beskou as 'n merkwaardige leier maar daar is ook diegene wat bekommerd is oor sy leierskap. Wat behels die kerk se werk in hierdie omstandighede en wat is die kerk se mandaat? Wat gebeur wanneer die kerk krities en bekommerd is oor die leiding wat leiers gee?
29 Jan Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Kan Donald Trump se narratief na die G20-beraad, verander word?

Jannie Pelser en gaste, Dr Oscar van Heerden, Prof Hein Willemse en Prof Christo van der Rheede gesels in vandag se Perspektief oor die opwinding en euforie van die G20 wat nou agter ons lê. Intussen leef mnr Trump voort met die narratief van ’n sogenaamde volksmoord in Suid-Afrika en…
3 Dec 52 min

G20 - wat nou?

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen praat oor die G20 - wat nou?
26 Nov 49 min

G20 Baniere

Jannie Pelser en gaste, Connie Mulder , Schalk van Heerden en Hermann Pretorius gesels oor die baniere en borde wat opgerig word vir die G20 se aandag
19 Nov 49 min

Kan verskillende gelowe saam vergader?

Jannie Pelser en gaste, Ds Riaan de Villiers, Dr Andre Bartlett en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor die vraag of verskillende gelowe saam kan vergader?
12 Nov 50 min