Die Real Brekfis gesels met kliniese sielkundige, Gerda Kriel

Loading player...
Die Real Brêkfis span gesels met Gerda Kriel 'n kliniese sielkundige oor die belangrikheid van ouers om te kyk na hul eie geestesgesondheid.
30 Jan 2025 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min