Die Real Brekfis gesels met ouerskapkenner, Gretha Wiid

Loading player...
In Australië verbied wetgewing kinders onder 16 om op sosiale media te wees. Van die hoërskool in SA het begin om selfone van die skool te verbied. Is selfone sleg vir ons kinders? Die Real Brekfis met Neville D, Benescke en Francois het gesels met Gretha Wiid, ouerskapkenner oor die tema.
31 Jan 2025 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min