#GROOTtrauma - 5 Februarie

--:--
Anel Kruger kuier in die ateljee. Sy was 12 jaar gelede gediagnoseer met AML (Akute myeloïede leukemie). Sy deel haar getuienis en vertel meer oor wat “Survivor guilt” is.
5 Feb Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 25 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter siekte word veroorsaak deur 'n tekort aan vitamiene C? > Ierse Rugby-klub breek wêreldrekord vir langste rugbywedstryd vir geestesgesondheid bewusmaking in die sport >Dit is Wêreld Vitiligo-dag >Jean-Mari en Jaco kom maak 'n draai in…
25 Jun 45 min

#GROOTtrauma -11 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter tipe medikasie word gebruik om bakteriële infeksies te behandel? > Vreeslike lang waglyste by staatshospitale >Moet ons bekommerd wees oor die nuwe Covid 19 variant? – Minister van gesondheid, Dr Aaron Motsoaledi sê, ‘nee’. >Dis…
11 Jun 42 min

#GROOTtrauma - 18 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter bloedgroep word beskou as die universele skenker? > A-ah sanger Morten Harket het op sosiale media aangekondig dat hy gediagnoseer is met Parkinson's >Hoe weet ons of medisyne saam met ons liggame gaan werk? >Het…
18 Jun 40 min

#GrootTrauma - 4 Junie

>Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter been is die langste in die menslike liggaam? >Koffie red vrouens gedurende hulle eksistensiële krisis. >Geen geregistreerde Gordelroos entstof beskikbaar in Suid-Afrika nie >Charlene van Jakaranda Kinderuis kom gesels as deel van kinderbeskermingsweek oor die…
4 Jun 39 min

#GROOTtrauma – 28 Mei

As deel van GROOTfm 90.5 se #GEEweek het Venita en Dr Jaco gedurende #GROOTtrauma gesels met Angelique en Lourens Janse van Vuuren oor die #GROOTverskil wat Kairos in hulle lewens gemaak het. Toe Venita vir Angelique vra wat sy vir haar jonger self sou sê, toe antwoord Angelique; ‘Moet niks…
28 May 48 min