Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - John Niel, 18 Februarie

Loading player...
John Niel het letterlik sy bakkie langs die pad afgetrek toe hy sien #WeeksdaeVibesMetVenita bel! Hy het gesels oor sy nuutste enkelsnit Sombody’s Daughter en die boodskap wat hy wil oordra met sy musiek.
18 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min