Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - 25 Februarie

Loading player...
Ayrton gesels op #WeeksdaeVibesMetVenita oor sy nuutste enkelsnit The Inner Kid In Me, en hoe hy die balans vind tussen die musiek wat hy skryf en hoe hy besluit om dit uit te beeld. Ayrton vertel wat hy beplan vir die jaar en deel ook die advies wat hy op die oomblik vir sy jonger self sou gee.
25 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Preston Pablo | 2 September

Al die pad van Kanada af! Preston Pablo gesels met Venita oor sy musiekloopbaan en die nuwe musiek wat hy in 2026 vrygestel het. Hy leer Venita sommer ook ’n ding of twee oor hoe om die Kanadese winters te oorleef, terwyl sy intussen haar khaki en vellies-pakkie regmaak vir…
2 Sep 35 min

#ALT-Fokus - Amy Tjasink | 27 Augustus

Venita gesels met Amy Tjasink oor haar nuutste enkelsnit, “Kommetjie Boys”. Amy vertel meer oor die inspirasie agter die liedjie en die storie wat sy met hierdie nuwe vrystelling wil vertel.
27 Aug 13 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Ruan Wessels | 24 Augustus 

Weeksdae Vibes met Venita het met Ruan Wessels gesels en ’n bietjie dieper gedelf in die mens agter al die karakters. Ruan vertel vir Venita waar sy liefde vir films en toneelspel begin het, hoe hy homself in elke karakter inleef en wat dit verg om ’n karakter werklik geloofwaardig…
24 Aug 24 min