#ALT-Fokus met Venita โ€“ Cantrel - 27 Februarie

Loading player...
Cantrel is Suid-Afrika se nuutste pa-en-seun-duo wat hierdie week se #HOOF-fokus kroon dra op #ALT-Fokus. Neil en Jesse het met Venita gesels oor hulle nuwe enkelsnit ๐˜ž๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ๐˜ด en die storie agter hulle EP ๐˜‘๐˜ถ๐˜ฎ๐˜ฑ.
27 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Rudi Kleingeld | 2 Julie

Rudi Kleineld het kom draai by #ALT-Fokus met Venita om meer te vertel van sy nuwe enkelsnit โ€˜Polariteitโ€™. Hy deel ook meer van wat hy met sy musiek wil bereikโ€ฆ รฉn hoekom hy sy koffie swart drink!
2 Jul 29 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Loufi | 30 Junieย 

Loufi gesels saam met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy nuwe enkelsnit, โ€œHuis Toeโ€. Hy vertel wie en waar sy โ€œhuisโ€ is, รฉn waarom hy sy hart oopmaak deur sy musiek vir mense wat genesing en hoop daarin vind.
30 Jun 40 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Emmi | 25 Junie

Emmi het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor haar derde pop-enkelsnit, Wat Gaan Gebeur. Sy vertel meer oor die storie agter die lied โ€” daardie โ€œwat as?โ€-oomblik wanneer jy wonder of jy die sprong moet neem en om โ€™n kans te vat.
25 Jun 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Aidan Kade | 24 Junie

Aidan Kade het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor hul emosionele nuwe enkelsnit, Hoor Jy My? Hulle gesels meer oor die emosie agter die musiek en hoe mens soms net die behoefte het om werklik gehoor te word.
24 Jun 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Sasha Burn | 23 Junie

Venita gesels met Sasha Burn oor haar splinternuwe enkelsnit ONE. Sy vertel hoe hierdie liedjie gaan oorliefde, verlange en daardie groot โ€œwat as?โ€-vrae wat ons almal soms ronddra.
23 Jun 9 min