Spreeklewe - Gelowiges is nie perfek nie

Loading player...
*Spreeklewe
“Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die Waarheid.” (Joh 14:16,17)
When I say, “I am a Christian”
I’m not claiming to be perfect
My flaws are far too visible
but God believes I’m worth it"
liefde, blydskap, vrede, geduld, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing (Gal 5:22-23).
26 Feb 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min