Spreeklewe - Gelowiges word nie gevrywaar van seerkry nie

Loading player...
When I say, “I am a Christian”
I still feel the sting of pain
I have my share of heartache
which is why I seek God’s name
Johannes 17:14 -15
Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 15Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar.
5 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min