Die Real Brekfis gesels met Dr Michael Mol

Loading player...
SLAAP JY GENOEG? In die lig van Slaapbewusmakingsweek, het die Real Brekfis-span (Neville D, Benescke en Francois) met Dr Michael Mol gesels oor die belangrikheid van slaap. 7 ure van ononderbroke slaap is wat jou liggaam benodig vir gesonde breinfunksie.
12 Mar 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min