Donovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie.

Loading player...
Donovan Pietersen is Jonatas in die drama-gevulde Brasiliaanse telenovela Plaas van Passie, wat vanaf 18 Maart op kykNET&kie begin. Moet dit nie mis loop nie!

Plaas van passie begin op 18 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en dit sal ook op DStv Stream en Box Office beskikbaar wees.
12 Mar 2025 2PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min