Oppas vir klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!

--:--
Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel.  ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye.  Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy verslaaf aan verdowingsmiddels, maar God het ‘n plan en Jacques was gehoorsaam.....

Getuienis: God verander lewens deur gewone mense soos ek en jy!   

Lering: Oppas vir Klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!
17 Mar English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Veg vir jou gesin

Deon en Karin gesels vandag met Ruan du Toit oor die tema: veg vir jou gesin Lering: mentorskap
16 Jun 1 hr 30 min