Dankbaarheid is 'n vorm van aanbidding

--:--
*Spreeklewe
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag (1 Tessalonisende 5:18).
Van al die maniere om God te aanbid, is dankbaarheid waarskynlik die een wat die meeste misgekyk word. Een van die geheime van ‘n gelukkige lewe is dankbaarheid. As ek en jy dit kan reg kry om met dankbaarheid te leef, verander dit die wêreld vir ons. Begin ons verby die dinge kyk wat die lewe vir ons moeilik maak en sien ons die seën wat ons het raak. Die gawe van dankbaarheid word deel van ons lewe wanneer ons ten volle besef wat God vir ons uit genade gedoen het en dit ons dryfkrag word om elke dag vanuit dankbaarheid te leef.
12 Mar Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor 16 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
16 Jul 45 min

Spreeklewe - Vergifnis

Efesiërs 4:31-32 sê: "Laat alle bitterheid, woede, gramskap, geskreeu en kwaadpraat onder julle verdwyn, saam met alle boosheid. Wees vriendelik en vol medelye teenoor mekaar, en vergewe mekaar, soos God julle ook in Christus vergewe het." Daar is ’n ou gesegde wat lui: “Haat is soos om self uit ’n…
16 Jul 6 min

Spreeklewe - Bo dit alles moet julle mekaar liefhê.

Kolossense 3:13-15 13Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. 14Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. 15En die vrede wat Christus…
9 Jul 5 min

#KomOnsPraatDaaroor - 9 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
9 Jul 46 min

#KomOnsPraatDaarooe 2 Julie

2 Jul 43 min