#DieGROOTBrekfis Joshua Na Die Reen (feat. Seuns van Vlug) - Kompas

--:--
Een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, Joshua na die Reën (JNDR), neem 'n dapper tree vorentoe met 'n nuwe alternatiewe projek wat sy musiekloopbaan in 2025 opnuut gaan herdefinieer.

Na elf jaar waarin hy gehore betower het met sy unieke kontemporêre solo-klank in die Afrikaanse musiekbedryf, begin JNDR 'n splinternuwe samewerkingsprojek genaamd SEUNS VAN VLUG, 'n alternatiewe musiekprojek wat 'n heeltemal nuwe dimensie aan sy kuns verleen.
20 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Refentse - Nykie

Refentse het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Nykie" wat hy pas vrygestel het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
20 Jun 18 min