Spreeklewe - Nogtans sal ek in die Here Jubel

--:--
Al sou die vyeboom nie bot nie
en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie,
al sou die olyfoes misluk
en die lande geen oes lewer nie,
al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie
en die beeskrale sonder beeste wees,
18nogtans sal ek in die Here jubel,
sal ek juig in God, my Redder.
26 Mar Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor - 25 Junie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
25 Jun 44 min

Oppinuus -Prof Renate Schoeman

Prof Renate Schoeman is 'n psigiater en gesels met Annelie oor die korrelasie tussen kinders se skermtyd en hulle geestesgesondheid
19 Jun 11 min

Spreeklewe - Geloof soek God se Hart en Wil

In vandag se wêreld is dit maklik om geloof te begin sien as iets wat net om ons behoeftes en ons begeertes draai. Baie mense vra: "Wat kan God vir my doen?" – kan Hy my genees, my seën, my finansies herstel? Maar ware geloof vra nie net vir God…
18 Jun 7 min

#KomOnsPraatDaaroor - 18 Junie

18 Jun 43 min