Bizskoops - 27 Maart 2025

--:--
Op die program vandag:
# Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van 2024 nog 12-duisend werksgeleenthede bygevoeg
# Kenners bevraagteken die grondwetlikheid van ʼn BTW verhoging
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor inflasie, die rentekoers en die wisselkoers
# In internasionale sakenuus.... Die Chinese elektriese voertuigreus B.Y.D het Tesla in jaarlikse inkomste vir 2024 verbygesteek
# In beleggingsnuus… Remgro aandele het gister gestyg
En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se Energieveerkragtigheidsprogram
27 Mar Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 29 Mei 2025

Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging # In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform…
29 May 9 min

Bizskoops - 22 Mei 2025

Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting # In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal # In beleggingsnuus…
22 May 10 min

Bizskoops - 15 Mei 2025

Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is…
15 May 10 min

Bizskoops - 08 Mei 2025

Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale…
8 May 11 min

Bizskoops - 01 Mei 2025

Op die program vandag: # Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom # Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le. # In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat…
1 May 9 min