Marni kom gesels oop en eerlik oor haar pad met kinderloosheid, anoreksia, en haar pad van genesing. Prys die Here vir SY hand en genade in ons lewens.
9 Mar
Afrikaans
South Africa
Self-Improvement · Christianity
Wat `n aangrypende getuienis van chroniese migraines, leukemie diagnose, naby-doodse ervaring, genesing van leukemie, survivors guilt, BUT GOD in everything.
Neil kom vertel van sy lewe sonder Jesus, en hoe die Here `n rugby wedstryd gebruik het om sy lewe om te dop. Daarna sy begeerte om God se stem te hoor en hoe die Here hom deur `n groot traumatiese gebeurtenis gelei en gedra het.
What a wonderful and insightful conversation with Mike regarding their work in missions to train, equip and empower missionaries. Mike and his family has such a passion for the nations - you will definitely be inspired.
Melanie kuier weer in die ateljee en die keer gesels sy oor al 7 haar kinders wat eers in pleegsorg by haar begin het, en so haar eie kinders geword het. Ons hoor elkeen se spesiale storie. Dankie Here vir genade en tweede kanse.
Melanie getuig oor haar kinderloosheid, maar hoe die Here vir haar `n liefde en roeping kom gee het vir "weggooi-babas" met HIV en hoe sy die Lambano Sanctuary begin het. Sy het self 2 kinders by haar in pleegsorg gehad, en hulle behoeftes het gemaak dat sy ook met `n…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.