Weeksdae Vibes Met Venita – Ananya – 1 April

Loading player...
#WeeksdaeVibesMetVenita gesels ons met opkomende indie-pop kunstenaar Ananya oor haar nuwe liedjie, All That Glitters Ain’t Gold. Sy deel die storie agter die lied, hoe die woorde na haar toe gekom het terwyl sy in ’n vliegtuig was. Ons praat ook oor selfliefde, musiek as terapie en wat volgende kom in haar loopbaan.
1 Apr 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min