Trots Suid-Afrikaans met ‘n begeerte om haar passie en talente aan die wêreld voor te stel is maar net een van die dinge wat Meelu verskriklik interessant maak. Sy gesels met Venita al die pad uit Nashville uit en vertel meer oor haar nuutste enkelsnit “Slowburner”.
Al die pad uit Ierland uit gesels Venita met 14 jarige Niamh Beatrix oor haar nuutste enkelsnit 'Too Loud'. Niamh vertel hoe sy haar stories op papier sit en wanneer sy weer 'n draai gaan maak in Suid-Afrika
Gebreekte elmboog of nie, MJ Nel bring nog steeds al die VIBES na Venita toe! Hy vertel wat alles in sy lewe gebeur het vandag hy die laaste keer met Venita gesels het en hoe hy sy klank gevind het. Sy nuutste enkelsnit 'All I Know' is nie net sy…
Venita gesels met Danie van Spoegwolf oor hulle nuwe konsert 'Spoegwolf op ys' en wat ons alles kan verwag uit hierdie fantastiese konsert wat hulle bymekaar sit.
Die duo Veranda Panda gesels nuwe musiek en hulle planne vir die res van 2025 en hulle drome vir 2026. Liam en Jane is nie net SUPER talentvol nie, maar ook netso PASSIEVOL wanneer dit kom by musiek en om die Suid-Afrikaanse musiekindustrie se grense bietjie GROTER te laat strek!…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.