Ds Janlu Kuyler: Ons perspektief op die kruis van Jesus

--:--
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “ Ons perspektief op die kruis van Jesus
” uit Rom 3:21 - 24
10 Apr 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Retief Burger:

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Standvastige Karakter dra morele gesag”.
10 Jun 11AM 4 min

Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20
10 Jun 10AM 5 min

Sanet Deysel op Hartklank

Johann Els gesels met Sanet Deysel, een van die aanbieders op ons nuwe AFrikaanse internet stasie, Radiokansel, Hartklank.
5 Jun 10AM 13 min

Righardt Kirsten tel hulle op

Johann Els gesels met Righard Kirsten, een van ons nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank wat so pas geloods is, en ook iemand met sy eie bediening genaamd “Pick Them Up”. Ons leer hom vanmiddag ken.
4 Jun 10AM 12 min

Theo en Jan-Francis Vorster oor God in siekte

Charles van Onselen gesels met boeties Theo Vorster en Jan-Francis Vorster, oor die gesondheidspad wat hulle onlangs gestap het saam met Jesus. Jan-Francis het al twee brein operasies gehad…
3 Jun 10AM 16 min