Spreeklewe - 'n Tyd vir Stilword

Loading player...
Jesjaja 40:31
maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.
Hulle vlieg met arendsvlerke,
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle loop en raak nie afgemat nie.
Lydenstyd is ’n tyd van bepeinsing en stilte. Afsondering is daarom baie nodig. Hoewel daar in hierdie tyd nagedink word oor God se oordeel oor die sonde, is dit ook ’n tyd om ons te verwonder oor die kruisiging as dié liefdesdaad van alle tye.
Lydenstyd is ’n gereedmaak om vernuwing in ons lewens te ontvang.
9 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min