#DieGROOTBrekfis Jannie Putter inspirasie

--:--
Jannie Putter se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
14 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Anneli van Rooyen

Die legende Tannie Anneli van Rooyen het met Charonike gesels oor haar onuitputbare vreugde en geloof en wat die nuwe Sensasie weergawes van haar treffers vir haar beteken. Luister gerus weer!
16 Jul 23 min

#DieGROOTBrekfis Marko Stavrou - Genlink

Die inspirerende entrepreneur en stigter van Genlink, Marko Stavrou, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis gesels oor Generasie Z en hoe verskillende generasies mekaar beter kan verstaan. Luister gerus weer!
14 Jul 32 min