Die Real Brekfis gesels met Lucille May oor haar gebruik van Nagmaal

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Lucille May gesels oor haar gebruik van Nagmaal. Sy neem dit al vir 13 jaar elke dag, en getuig van die kragtige vrug wat dit in haar lewe gebring het.
#Nagmaal #Paasfees #KragVanDieKruis
16 Apr 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min