Die Real Brekfis gesels met Dr. Theo Geyser van die InVia-Gemeente

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het met Dr Theo Geyser van die InVia-Gemeente op Stellenbosch oor die waarde van Paasfees. Hy en sy gemeente het die Lent-lydingstyd met ‘n vas herdenk.

#lent #Paasfees #KragVanDieKruis
15 Apr 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min