Weeksdae Vibes #GROOTBiddag – Richard & Danel Van Tonder – 24 April

Loading player...
Venita en Elrica Smith gesels met Richard & Danel Van Tonder gedurende GROOTfm 90.5 se GROOT Biddag oor die jeug en die wêreld se verwagtinge vs God se verwagtinge.
24 Apr 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min