Ds Janlu Kuyler - Sy genade in die Kruis

--:--
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:27 met sy tema: “God se genade in die kruis”.
1 May 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lindie Strydom inspireer soos altyd!

Lindie Strydom beskryf haarself as “Lief-vir-die-Here vrou, ma, spreker, skrywer, storieverteller, waarnemer, aanbieder & aktrise”. Sy is ons spreker by ons Radiokansel Damesoggend 8 Augustus, waarna al ons dames mos elke jaar so uitsien en ons kuier vanmiddag met haar so tussendeur haar opnames vir Televisie deur.
15 Jul 10AM 11 min

Jannie Pelser - Nuus Insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
16 Jul 11AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Doen wat jy bely

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:6-8 met die tema: Doen wat jy bely.”
17 Jul 11AM 6 min

Kalaharistories: Sonder Skaamte

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sonder…
17 Jul 11AM 6 min

Retief Burger: Ware dissipels dra vrug

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Ware dissipels dra vrug” uit Joh 15:5, 8
15 Jul 11AM 5 min