Getuienis: Leon & Jackie Strauss (deel 2)

Loading player...
Getuienis: saam met ons gaste Leon en Jackie Strauss - 'n huwelik wat 3 jaar deur woestynpad geloop het toe die draai kom en vandag getuig hulle van 'n gesonde huwelik.

Deon & Karin gee lering: Die gesin van vandag as 'n span met 'n visie en 'n roeping
5 May English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 1 hr 28 min