
Albert Bredenhann: As 'n gewone mens omgee
--:--
Janine van NIekerk gesels met Albert Bredenhann wat sommer net n gewone mens is wat omgee vir ander mense en bereid is om die moeilike pad saam met hulle te stap.