Rybewyskrisis nie verby nie - Outa

--:--
Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die rybewyskaart-krisis is nog lank nie verby nie, al is die ou drukker herstel. Die organisasie waarsku dat die 27-jaar-oue masjien gereeld breek, nie oor moderne sekerheids-kenmerke beskik nie en dringend vervang moet word. Stefanie Fick van Outa sê daar is steeds ’n tans 'n agterstand van meer as 747 000 kaarte, en bekommernis bly voortduur oor ’n tender van 900-miljoen Suid-Afrikaanse rand aan die Franse maatskappy Idemia wat die ouditeur-generaal as onreëlmatig bevind het:
13 May 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Korrektiewe Diens geprys vir akkerbou-prestasies

Die Namibië Korrektiewe Diens het 'n uitpasseer-parade vir 270 rekrute wat hul nege maande basiese opleiding voltooi het, by die Lucius Sumbwanyambe Mahoto Korrektiewe Diens Opleidingskollege in Omaruru gehou. Eerste minister Elijah Ngurare het 'n toespraak van president Netumbo Nandi-Ndaitwah gelees, en die diens geprys vir sy akkerbou-pogings wat nie…
4 Jun 11AM 1 min

Saftu verwerp viering van 0,1% BBP-groei

Die vakbondfederasie Saftu sê hy verwerp die regering se oppervlakkige viering van die 0,1-persent groei in bruto binnelandse produk in vanjaar se eerste kwartaal. Hy sê die sogenaamde groei is nie insluitend of hervormend nie. Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê fiskale, monetêre en handelsbeleid sal radikaal verander moet word om groeivlakke…
4 Jun 11AM 1 min

Sentrale bank skets hoogtepunte, ekonomiese uitdagings

Die Bank van Namibië het sy jaarlikse diplomatieke betrekking gehou met hoofde van sendings en multilaterale instellings in die land. Die geleentheid het vanoggend plaasgeving teen die agtergrond van voortslepende onsekerheid in die mark. Die bank se goewerneur, Johannes !Gawaxab het die afgevaardigdes toegespreek en Josefina Oskar, die bank se…
4 Jun 10AM 1 min

Karan-situasie raak ons boere, maar uitvoere na SA reeds minder

Nog kommentaar word ontvang op die nuus dat Karan Beef, Suid-Afrika se grootste voerkraal, positief getoets het vir bek-en-klouseer. Karan Beef koop maandeliks tussen 40 000 en 50 000 kalwers aan en die wegval van hierdie mark sal ‘n enorme uitwerking op die speenkalfprys hê. Namibiese produsente word ook geraak…
4 Jun 10AM 1 min