Die Real Brekfis gesels met Rene Venter oor Aanlyn Romansedag

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville D, Benescke en Francois het op Aanlyn romansedag met Rene Venter gesels oor hoe sy en haar man Jan mekaar aanlyn ontmoet het. Hulle vier later vanjaar hulle tweede huweliksherdenking.
14 May 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min