Alvin en Anrika Bruinders

--:--
Anrika En Alvin Bruinders het vanoggend op #BrunchmetAnnelie hulle baie besonderse en bonatuurlike ‘journey’ kom deel.

Na 17 onsuksesvolle ‘in vitro’s’ en die dood van hul pragtige dogter, Alaska, sewe dae na haar geboorte, deel Anrika en Alvin hul hartseer, maar bo alles hul oorwinnings, en hoe hulle die Here se goed- en getrouheid eerstehands beleef het. Ons ontmoet ook deur hulle staaltjies, hul nuwe prinses, Azariah Rose Bruinders.

Julle liefde vir God, mekaar en julle kinders is inspirerend en aansteeklik! DANKIE! En DANKIE dat julle jul harte met ons gedeel het.
15 May Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor - 4 Junie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
4 Jun 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 28 Mei

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
28 May 43 min

GEEweek - Tercia en Marius oor plankiesdorp

Kairos CL se volgehoue betrokkenheid by die gemeenskap van Plankiesdorp strek oor meer as twee dekades – ’n pad wat ons keer op keer saam met gesinne stap. Hierdie reis behels nie net fisiese betrokkenheid nie, maar ook ’n diep geestelike en emosionele verbintenis. Ons dien al jare lank as…
27 May 18 min

GEEweek: Veroniq Getuienis

Jare gelede het Oprah Winfrey gevra of daar behoeftige kinders in Suid-Afrika is wat baat sou vind by haar leerskool. Met die hand van God in aksie, is Veronique gekies as een van daardie kinders. Sy was destyds ook die hoofmeisie by Laerskool Generaal Nicolaas Smit. Sy het in baie…
26 May 21 min

#KomOnsPraatDaaroor - 21 Mei

21 May 47 min