
Jaco Strydom: groei en verandering is goed
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Groei en verandering is goed”