
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - LAERSKOOL WIERDAPARK SKOOLHOOF: MNR. WALDO PRINSLOO
--:--
Laerskool Wierdapark se nuut aangestelde skoolhoof, MNR. WALDO PRINSLOO het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES projek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.