Die Real Brekfis gesels met Prof. Renier Coetzee

--:--
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Prof. Renier Coetzee gesels oor Vervalde medikasie.
20 May 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Onderhoud met Frik Potgieter I Real Brekfis (06:00-09:00)

🌅 STORIE VAN HOOP | FRIK POTGIETER | DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00) Vir 2 en 'n half jaar is Frik Potgieter (54) and Peter Huxham (55) onskuldig in 'n tronk in Ekwatoriaal Guinee aangehou voordat hulle vroeër die maand met presidensiële kwytskelding vrygelaat is. In ’n roerende gesprek met Benescke…
22 Jul 1AM 10 min

Die Real Brekfis gesels met Bernice West

BERNICE WEST - NUWE ENKELSNIT Nuwe mamma, sanger, skrywer ek aktrise Bernice West het met die Real Brekfis span gesels oor haar nuwe enkelsnit "Komma Nader."
18 Jul 3AM 11 min

HULLE PRAAT, MAAR LOOP WEG

HULLE PRAAT, MAAR LOOP WEG Ons almal ken so 'n persoon, maar hoekom doen hulle dit? Lag saam met die Real Brekfis span oor hierdie stelling terwyl hulle probeer agter die kap van byl kom.
18 Jul 2AM 6 min

Die Real Brekfis gesels met Germandt Geldenhuis

Die Real Brekfis span vier saam met Germandt 20 jaar van die telivisie reeks Binnelanders. Hy gesels oor sy ervaring, agter die skerms en gee ook raad vir die wat ook 'n loopbaan wil maak in televisie.
17 Jul 3AM 17 min