Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor
28 May 2025
Afrikaans
South Africa
Christianity · News
Jannie Pelser en gaste, Ismail Joosub, Willem Els en Prof. Hein Willemse, gesels oor wat als gister 30 Junie 2026 gebeur het. 30 Junie, was ’n waterskeidingsoomblik in die Suid-Afrikaanse sosio-politieke landskap. Die selfopgelegde spertyd van die March & March-beweging het gelei tot massiewe betogings – van meer as 15…
kykNET het onlangs ’n omstrede en indringende gesprek in hul aktualiteitsprogram Onthul uitgesaai met die titel: "Só skeur die susterskerke." Terselfdertyd wek die bekende en invloedryke NG Gemeente Moreleta Park in Pretoria opspraak met die stelling dat ruim 90% van hul lidmate nie meer tuis voel binne die groter NG…
Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Prof. André Duvenhage en Prof. Jan Venter, gesels oor die tema: Wat beteken 30 Junie vir Suid-Afrika, plaaslik én internasionaal? Hoe broos is die vrede tussen Iran en die VSA, en wat is die implikasies vir die Midde-Ooste? Watter impak gaan die…
Jannie Pelser en gaste, Mnr. Willem Els, Prof. Jan Venter en Mnr. Kobus Marais gesels oor vreemdelinge in Suid-Afrika en met die sperdatum van 30 Junie wat vinnig nader staan, vra almal: Wat wag op Suid-Afrika?
Jannie Pelser en gaste, Proff. Andre Duvenhage, Hein Willemse en Christo van der Rheede gesels vandag oor die tema: Vanaf Madlanga, na Phala Phala en die Kongres van linkses
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.