
Ds Janlu Kuyler - Die Agenda van die Heilige Gees
--:--
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14