Wat het Pinkster en Suid Afrika in 2025 met mekaar te doen?

--:--
Jannie Pelser en gaste, Prof. Tanya van Wyk, Prof. Fanie en Prof Jan-Albert van den Berg gesels vandag oor Pinkster en Suid Afrika
4 Jun Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie?

Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts en Prof. Theo Venter, gesels vandag oor hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie en hoe herstel ons geloofwaardigheid in instellings wat die publiek veronderstel is om te beskerm?
22 Oct 51 min

Kan die ANC sy verlore aansien herwin?

Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin?
15 Oct 54 min

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min