Gemeenskapslede herstel Etosha grensdraad, hoor NV

--:--
Die PDM-leier, McHenry Venaani, het in die Nasionale Vergadering duidelikheid by omgewingminister Indileni Daniel gevra oor verskeie kwessies. Dit kom na sy vroeër 'n opdatering gegee van die werk wat aan die Etosha Nasionale Park se 824 kilometer-lange grensdraad gedoen word. Venaani wou weet wie die grensdraad herstel en opgradeer. Volgens Daniel is dit meer koste-effektief om gemeenskapslede daarvoor te ontplooi. Sy het meer.
12 Jun 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Gebruik busse, dis goedkoop en veilig

Tydens die Stedelike Mobiliteitskonferensie in Windhoek het die Stad se uitvoerende hoof, Moses Matyayi, inwoners aangespoor om hul sienings oor openbare vervoer te verander. Hy sê dat munisipale busse nie net vir die minderbevoorregtes is nie, maar alle inwoners moet dien. Hy het hul veiligheid en bekostigbaarheid beklemtoon. Die konferensie…
10 Jul 8AM 1 min

DA juig oor Mosselbaai dierewelsyn-ondersoek

Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die uitslag van die Mosselbaai-munisipaliteit se interne ondersoek na toestande by Harry Giddey-park. Die ondersoek sluit in ongemagtigde verkope van diere, verwaarlosing en genadedood, asook wanbestuur van bates. In Oktober verlede jaar is 52 skilpaaie en talle voëls by die park weens siekte en…
10 Jul 8AM 1 min

APS formeel gesertifiseer deur die NSI

Africa Personnel Services is deur die Namibiese Standaarde-instelling met die ISO 9001:2015-gehaltebestuurstelsel sertifisering bekroon, wat 'n belangrike mylpaal in hul verbintenis tot diensuitnemendheid in werwing en personeeluitkontraktering aandui. Die sertifisering dek die maatskappy se kantore in Windhoek, Walvisbaai en Lüderitz. As een van slegs 28 gesertifiseerde organisasies in Namibië, sluit…
10 Jul 6AM 1 min

Rise vra vir ondersoek-kommissie na KZN-aantygings

Rise Mzansi sê die parlementêre ondersoek na bewerings van politieke inmenging in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is nie genoeg nie, en moedig president Cyril Ramaphosa aan om dringend in te tree. Die party vra vir ’n kommissie van ondersoek, onder leiding van ’n afgetrede regter, om die aantygings wat polisiekommissaris, Nhlanhla…
10 Jul 6AM 1 min

Bestuurskenner sê oor Namcor se geldsake en onreëlmatighede

Namcor bly in die nuus, vir al die verkeerde redes. Behalwe vir onreëlmatighede, lyk sy finansies bedroef en het hy in sy 2022/23-boekjaar ‘n rekord netto verlies van bykans 1,3 miljard Namibiese dollar gely. Dit kom na die nasionale oliemaatskappy verlede jaar 'n reddingsboei van 1,2 miljard dollar van die…
10 Jul 6AM 1 min