#DieGROOTBrekfis Liza Nel - Moes Maar ek Moenie

--:--
Liza Nel het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Moes Maar ek Moenie". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Elandré - Aandlank

Elandré het by Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom kuier vir 'n baie spesiale luistersessie van sy nuwe album, "Aandklank". Luister gerus weer hier.
8 Jul 21 min