
Jaco Strydom - Iemand kyk, iemand luister
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Iemand kyk. Iemand luister.”