
Ds Janlu Kuyler: Dink nuut, word nuut, leef nuut
--:--
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 2 oor “Dink nuut, Word nuut, Leef nuut.”