Spreeklewe - Geloof soek God se Hart en Wil

Loading player...
In vandag se wêreld is dit maklik om geloof te begin sien as iets wat net om ons behoeftes en ons begeertes draai. Baie mense vra: "Wat kan God vir my doen?" – kan Hy my genees, my seën, my finansies herstel? Maar ware geloof vra nie net vir God se hand nie – dit soek Sy hart.
Jesus self het vir ons die pad gewys toe Hy in Getsemane gebid het:
"Vader, as U wil, neem hierdie beker van My weg; nogtans, nie My wil nie, maar U wil moet geskied."
– Lukas 22:42
18 Jun 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min