
Lizel van Zyl: 'n nuwe stem op Radiokansel Hartklank
--:--
Janine van Niekerk gesels met Lizel van Zyl. Sy is een van die nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank, en iemand met haar eie getuienis en bediening.