Eksamenpunte - wat moet jy doen en wat NIE doen om jou kinders te ondersteun

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) met Neville D, Benescke en Francois het gesels met Gretha Wiid, ouerskapkenner, oor wat jy moet doen om ons kinders te ondersteun met die ontvang van hulle eksamenpunte - en wat jy NIE moet doen nie.
23 Jun 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min