
DA boos oor planne om Gauteng voedselbank te sentraliseer
--:--
Die DA in Gauteng sê hulle verwerp die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se plan om voedselbanke te sentraliseer deur die verspreiding van voedselpakkies van 288 organisasies sonder winsbejag en vyf streeksvoedselbanke na 'n sentrale voedselbank te verskuif. Refiloe Nt'sekhe van die DA sê die plan om 'n sentrale voedselbank te stig, volg nadat die departement die hoë maandelikse huurkoste van 2 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir bestaande voedselbanke uitgelig het: