
Iran: Kenner sê wat GRN moet doen
--:--
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het Amerika se aanvalle op kernfasiliteite van Iran Sondag as uiters kommerwekkend beskryf en ‘n beroep op lidlande gedoen om die situasie te de-eskaleer. Bondgenote van Iran het Sondag hul steun aan Iran bevestig en Amerika se aanvalle veroordeel. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder, Ndumba Kamwanyah, gesels oor wat Namibië in dié diplomatieke skaakspel te doen staan: