Romeine 1:20 - God openbaar in die Europese Swaeltjie

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik ons voëlkundige, Andrew Buitendach, die wonder van die Europese Swaeltjie, en hoe absoluut kosbaar hierdie klein langasem is.
24 Jun 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

Our Godsightings for the week is when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness in His provision, protection, His healing, His revelation etc etc... anywhere you encountered and appreciated Jesus in your life this week.
4 Jul 1AM 14 min

Stella en Zaretha Behoort

Janine van Niekerk gesels met Zaretha van Wyk en Stella oor die uitdagings wat aanbiddingsleiers ervaar, hulle eie lewensuitdagings en die mooi musiek wat daaruit vloei.
3 Jul 2AM 19 min

Andie Steele Smith: Justice, oceans of it

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about his theme “Justice, oceans of it” from Amos 5:21 & 24.
4 Jul 1AM 4 min