
Jaco Strydom - Hoop vir die slegstes
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoop vir die Slegstes”.